Hey Mielies,
Oktober 2025: En dit is amper die einde van die jaar!
Hoe lekker om te kan terugkyk en vorentoe-kyk Mielies.
Dankie vir al die harde werk en leer en speel. Dit raak regtig net lekkerder. Ek sien baie uit vir ons laaste paar weke van 2025 - kom ons gee dit ons alles en maak dit tel.
Ons weet nie wat hou 2026 in nie - maar saam met mekaar en Jesus is alles moontlik en gaan ons beslis n fees he!
Milane’s 2025 Software Awards
Milane se Boon en Boon checkin lys